radio

skryfin-banner

Volg ons op Facebook

Onlangse Artikels

Bewaringslandbou se invloed op meganisasie

Daar is deesdae soveel gonswoorde in landbou en dis moeilik om tred te hou met die nuutste ontwikkeling met terme soos “volhoubaarheid”, “geneties-gemodifiseerde gewasse”, “organiese verbouing” en dies meer, maar een landboupraktyk wat jy maar kan dophou, is bewaringslandbou (BL).

Klein dorpie, groot hart

Porterville, waar ek vrede, Porter-bier en ’n papegaai met die naam Poplap leer ken het.

Wildfire meets its match

A quiet revolution in wildfire management is taking place in vast areas of the Western Cape - from the West Coast and Namaqualand to the Overberg - as  farmers work together with Fire Protection Associations to tackle the scourge of wildfire.

Porterville - Meer as wat die oog sien

Op die oog af lyk Porterville soos 'n doodgewone plattelandse dorp, dele van die hoofstraat effe verwese, asof sy beste jare al 'n tyd lank verby is.

Organiese verbouing - Idealisme of werkbare alternatief?

Elke generasie het sy revolusies en vir die 2000’s, veral die huidige dekade, is een van die groot treffrases ‘organies’.

Poultry diseases of importance to the small farmer

Poultry are a cheap source of meat and can be kept by anyone, even in backyards. With good management and the correct environment, chickens can be kept healthy and productive. Healthy chickens will produce more meat and eggs.

Van koolstowe en goeie gene

Sommige mense loop rond met die spreekwoordelike “chip” op hulle skouers. Vanwaar die aanstellerigheid, wonder mens.

Playing chicken

Chickens are easy and inexpensive pets to keep, and more and more South Africans are seeing the advantages of raising their own backyard brood.

Kaap Agri Akademie - Boer vooruit

Die sukses van opkomende boere is ʼn omstrede debat in Suid-Afrika en daar is menige belanghebbendes wat voel dat daar dikwels meer lippediens gedoen word as daadwerklike opheffingswerk.

Give that little extra - your guests will love you for it

Let us quickly consider why people choose to travel and sleep in a foreign bed: the most likely reasons are work-related or to escape from their normal routine and to explore a different environment (i.e. a hard-earned vacation).

Kruipende dierasies

'n Kleine baba lê meestal veilig gehul in 'n wiegie, of is omhels in 'n ouer se arms.  Dit lyk vir die hond soos die ou bekende “baas” in 'n nuwe konfigurasie.

Kaap Agri Porterville – Mega-kompleks vir al jou behoeftes

Die Kaap Agri-kompleks in Porterville beslaan ʼn hele straatblok, en as mens die silo en saadafdeling byreken, is dit nog ʼn ekstra blok en ʼn half.